|
OPSOMMING
Die SUS-TAC BW3065BR is die spogmodel van al die SUS-TAC produckte, en is spesifiek ontwerp om op 'n .50 BMG gebruik te word. Hierdie knaldemper gebruik 'n uiters doeltreffende interne ontwerp met SUS-TAC se grootste interne volume. Dit voorsien maksimum moontlike knaldemping en terugskop bestuur. Die veelvoudige interne konusse verminder die klankdruk met 'n aansienlike hoeveelheid.
Die BW3065BR is 'n nie-refleks knaldemper met 'n modulêre verstelbare terugskop demper as standaardfunksie. Die eenhede is beskikbaar in 'n verskeidenheid skroefdrade.
KENMERKE
- Liggewig buitenste omhulsels vervaardig van vliegtuig graad aluminium
- Superieure klankdruk vermindering
- Grootste interne volumes vir hoër kraglading kalibers
- Soliede bewerkte binnekant vir strenger toleransies
- Interne komponente gemasjineer van hoë graad vlekvrye staal vir hoër skuurweerstand
- Aantreklike afwerking met swart CeraKote
- CNC presisie bewerk vir die hoogste akkuraatheid en betroubaarheid
|
|
SPESIFIKASIES |
|
|
Kaliber Grootte : |
.50 BMG |
Magnum Geskik : |
Ja |
dB Vermindering : |
+-28dB (C) |
Terugskop Vermindering : |
+-57% |
Indekseerbare Terugskop Demper : |
Ja, Verwyderbaar |
Omhulsel Materiaal : |
Vliegtuiggraad Aluminium |
Interne Materiaal : |
Vlekvrye Staal |
Grootte : |
65mm OD x 428mm Lang |
SS Gewig : |
2.12kg (4.66lb) (74.6oz) |
Afwerking : |
CeraKote: Swart, Grys, Sonbruin, Olyfgroen |
Loop Skroefdraad : |
Skroefdraad met slotskroef. Kliek vir besonderhede |
|
|
OPTIONS |
Titanium Option : |
Titanium Interne |
Titanium Gewig : |
+-1.59kg (3.53lb) (56.0oz) |
Hoë Temp Opsie : |
Inconel Interne |
Hoë Temp Gewig : |
+-2.20kg (4.91lb) (77.5oz) |
|
|
|
|