|
OPSOMMING
Die SUS-TAC BW3055BR is spesifiek ontwerp om gebruik te word op 'n .416 Barrett aleenlik wat 'n baie hoë kraglading het. Hierdie knaldemper gebruik een van die grootste interne volumes wat SUS-TAC vervaardig. Dit voorsien maksimum moontlike knaldemping en terugskop bestuur. Die veelvoudige interne baffles verminder die klankdruk met 'n aansienlike hoeveelheid.
Die BW3055BR is 'n nie-refleks knaldemper met 'n modulêre verstelbare Terugskop Demper as standaard funksie. Die eenhede is beskikbaar in 'n verskeidenheid skroefdrade.
KENMERKE
- Liggewig buitenste omhulsels vervaardig van vliegtuig graad aluminium
- Superieure klankdruk vermindering
- Grootste interne volumes vir hoër kraglading kalibers
- Soliede bewerkte binnekant vir strenger toleransies
- Interne komponente gemasjineer van hoë graad vlekvrye staal vir hoër skuurweerstand
- Aantreklike afwerking met swart CeraKote
- CNC presisie bewerk vir die hoogste akkuraatheid en betroubaarheid
|
|
SPESIFIKASIES |
|
|
Kaliber Grootte : |
.416 Barrett |
Magnum Geskik : |
Ja |
dB Vermindering : |
+-29dB (A) |
Terugskop Vermindering : |
+-56% |
Indekseerbare Terugskop Demper : |
Ja, Verwyderbaar |
Omhulsel Materiaal : |
Vliegtuiggraad Aluminium |
Interne Materiaal : |
Vlekvrye Staal |
Grootte : |
55mm OD x 428mm Lang |
SS Gewig : |
1.80kg (3.96lb) (63.4oz) |
Afwerking : |
CeraKote: Swart, Grys, Sonbruin Olyfgroen |
Loop Skroefdraad : |
Skroefdraad met slotskroef. Kliek vir besonderhede |
|
|
OPTIONS |
Titanium Opsie : |
Titanium Interne |
Titanium Gewig : |
+-1.44kg (3.17lb) (56.7oz) |
Hoë Temp Opsie : |
Inconel Interne |
Hoë Temp Gewig : |
+-1.95kg (4.29lb) (68.7oz) |
Opsionele CeraKote Kleure : |
Op aanvraag |
|
|
|
|