NON-MAGNUM KNALDEMPERS MET BRAKE |
|||||||||||||||||||||
ALGEMENE SPESIFIKASIESDie SUS-TAC NON-MAGNUM Reeks knaldempers is 'n modulêre knaldemper wat 'n integrale terugskop demper aan die voorkant daarvan het. Die SUS-TAC Recoil Brake is 'n slim ontwerp, aangesien dit aansienlik verminder, sonder om die dB lesing te verhoog. Dit is talle kere getoets en ons het bevind dat hierdie ontwerp nie die dB's verhoog as dit vergelyk word met skiet sonder die terugskop demper.Dit gebruik 'n uiters doeltreffende interne ontwerp om maksimum moontlike knaldemping en terugskop te bied. Hulle word vervaardig om klankdruk effektief te verminder in 'n minimale grootte, sowel as om tot 60% terugslag te verminder! SUS-TAC se NON-MAGNUM reeks knaldempers slaag, en met die uitvoeringsmodelle selfs oorskry, die Amerikaanse militêre spesifikasie vir die veilige werking (sonder gehoorbeskerming) tot soveel as 12dB. Die SUS-TAC NON-MAGNUM reeks is nie-refleks knaldempers wat aan die einde van die loop met 'n skroefdraad vasgemaak word. Die eenhede is beskikbaar in feitlik enige skroefdraad. NON-MAGNUM REEKS KENMERKE
|
Rol af vir besonderhede... Rol af vir besonderhede... Rol af vir besonderhede...
|
Die SUS-TAC WHISPER is die reeks se spogmodel. Hierdie konsep is 'n geen-kompromie, prestasie georiënteerde knaldemper. Deur die keël telling met 40% te verhoog teenoor die standaardmodel, verminder dit die klankdruk met 'n indrukwekkende 33 + dB (C). |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
Die SUS-TAC HUNTER is 'n baie veelsydige knaldemper aangesien dit 'n goeie balans tussen grootte en gewig, en prestasie het. |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||||||